Produkte

Tuis-Home Op-Up Bestelvorm


Om die instandhouding van hierdie webblad te befonds en ook om goeie addisionele inligting beskikbaar te stel, verskaf ons verskeie boeke en ander produkte. Tans kan ons alleen gebruik maak van direkte (elektroniese) oordragte of direkte inbetalings. Daar is tans geen fasiliteite vir kredietkaarte nie.

 


Restoring Abrahamic Faith - James D Tabor

Restoring Abrahamic FaithHierdie boek is in vele opsigte ʼn persoonlike oortuiging van James Tabor gebaseer op op sy Skrifstudie oor die afgelope 40 jaar. Alhoewel hierdie werk op akademiese en historiese werke  gebaseer is, is dit steeds ʼn Skrifgevestigde uitleg van die antieke Hebreeuse geloof, soos in die Tora, Profete en Geskrifte van die Tanakh (Hebreeuse "Bybel") uiteengesit. Die doel is om Christene, Jode, Moslems en sekulęre mense uit te daag aangaande die vraag van die Skriftuurlike Geloof deur ʼn uitdagende aanbieding daar te stel. Aspekte wat aangerak word sluit in: Wie is "God"? Wat is die Afgesonderde Skrifte? Hoe ken ons die wil van "God"? Hoe moet ek leef? Wat beteken Verlossing? Wat van die sogenaamde "Verlore Stamme"? Is daar huidige terugkeer van Jode na Israel van enige waarde? Wat van die komende Messias? Wie was "Jesus" en wat was sy boodskap?

R 165 (bereken) + Posgeld & Verpakking (R 20)


Gaan uit haar uit, My volk - Dr Chris J Koster

Voorheen gepubliseer onder die titel " Die Finale Reformasie" en ‘n vertaling van "Come out of her, My people". ’n Studieboek oor die oorsprong van die 'Christelike' geloof en al haar simboliek en gebruike, soos Sondag, Kersfees, Paasfees, die Kruis, ens. Hierdie is waarskynlik die beste beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die 'Christelike' geloof in Afrikaans.

 

R 55 + Posgeld & Verpakking (R 20)


Come out of her, My people - Dr Chris J Koster

’n Studieboek oor die oorsprong van die 'Christelike' geloof en al haar simboliek en gebruike, soos Sondag, Kersfees, Paasfees, die Kruis ens. Hierdie is waarskynlik die beste beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die 'Christelike' geloof.

R 55 + Posgeld & Verpakking (R 20)


Fossilized Customs - Lew White

'n Besondere boek wat die heidense oorsprong en verbintenisse binne die 'Christelike' geloof ontbloot. Dit lees maklik en eenvoudig om te volg. Dit gee al die inligting sonder om 'n in-diepte studie te doen. Soortgelyke inligting as 'Kom uit haar uit, My volk' en 'Come out of her, My people' maar wyer dekking. 'n Ideale geskenk om iemand te gee wat vasgevang is.

R 85 + Posgeld & Verpakking (R 20)

 


The Scriptures - Institute for Scripture Research

'n Letterlike vertaling van die Skrifte ('Bybel') in Engels. Die Name van ons Vader יהוה en van  יהושע is herstel en word soos hier aangedui. Die volgorde en name van die Tanaḵ is ook herstel tesame met al die persoonlike name so ver moontlik. Hierdie vertaling word reeds deur duisende gelowiges oor die węreld en Suid-Afrika gebruik.

The Scriptures is beskikbaar in sagteband, hardeband, leeromslag en groot druk.

Gewone Sagteband R 185 + Posgeld & Verpakking (R 40) Voorraad
beskikbaar
Gewone Hardeband R 270 + Posgeld & Verpakking (R 40) Voorraad
beskikbaar
Leeromslag R 900 + Posgeld & Verpakking (R 40) Voorraad
beskikbaar
Grootdruk R 600 + Posgeld & Verpakking (R 50) Voorraad
beskikbaar
Grootdruk - Leer R 1090 + Posgeld & Verpakking (R 50) Voorraad
beskikbaar

Die Skrifte

'n Letterlike vertaling van die Skrifte [Tanaḵ] ('Bybel') in Afrikaans. Die Naam van ons Vader יהוה is herstel en word soos hier aangedui. Die volgorde en name van die Tanaḵ is ook herstel tesame met al die persoonlike name so ver moontlik. Sien die aanhangsel oor die Boeke van die Skrif. Hierdie vertaling is nog in voorbereiding en sal eers later beskikbaar wees. PDF lęers kan hier afgelaai en geproeflees word.


The Two Babylons - Rev Alexander Hislop

'n Besondere studie reeds in die 1850 gedoen oor die ooreenkomste tussen die Roomse stelsel en die sonaanbidding van Babel en ander 'godsdienste' van die verlede. Daar word veral gelet op die 'verchristeliking' van heidense gebruike wat opgeneem is soos kersfees, paasfees (easter), drie-eenheid en vele meer. Hierdie boek was ook van veel waarde vir Chris Koster, outeur van Gaan uit haar uit, My volk.

(Hierdie boek kan ook gratis afgelaai word of aanlyn gelees word)

R 182 + Posgeld & Verpakking (R 24)


Chizayon (Revelation) - Todd Effren

Chizayon (revelation) - Todd Efferen

This new translation by Todd Effren restores the palaeo-Hebrew script to the text where the proper Name should be.

“haChizayon” is transliterated Hebrew for “the Revelation.”  If we transliterate the first three words of the Book of Revelation, they become:“haChizayon leiYahushua haMashiach.”  To “transliterate” is to carry the sound of the words of one language into another language’s alphabet (not the meaning).  It’s literally “trans-lettering” the words, so a person foreign to the original language can pronounce names and other words accurately.  This is an intensive study of the Book of Revelation written by Yochanan (Yoḥanan), one of the original 12 students of Yahushua haMashiach.

R 145 + Posgeld & Verpakking (R 20)


Daniyel with Hadasah and Rut (Dani'ěl with Ḥadassah and Ruth) - Todd Effren

Chizayon (revelation) - Todd Efferen

A new literal translation directly from Hebrew (Ebrit) to English, DANIYEL, HADASAH, and RUT restores the palaeo-Hebrew letters for the personal Name of the Creator. The only scroll of Scripture which does not use the Name is Hadasah (Ḥadassah /Estěr), however it does appear in acrostic forward and backward in the text. 

This 3-book fascicle allows for deep study of the text in a way that makes it easy for the reader to understand nuances of meaning that would be impossible with any conventional translation.   And, there is NO commentary necessary for the texts themselves.

R 145 + Posgeld & Verpakking (R 20)


MatitYahu (Mattityahu / Matthew) du Tillet, Hebrew-to-English  - Todd Effren

Matityahu (Mattityahu) - Todd Efferen

Hierdie nuwe Engelse vertaling is direk uit ʼn Hebreeuse Teks van MatitJahu wat gedurende 1553 in Rome gevind is. Dit was tydens die Rooms Katolieke Ryk se ernstige aanslag en die Reformasie in volle swang. Die Inkwisiteurgeneraal, Kardinaal Caraffa (wat later Pous Paulus IV geword het), het by Pous Julius III gepleit om dekreet uit te vaardig om alle dokumente in Hebreeuse skrif in die Joodse gemeenskap van Rome te konfiskeer.

 In 1553, tydens die soektogte in die Joodse huise, het ʼn besoekende Franse Biskop, Jean du Tillet, ʼn Hebreeuse manuskrip van MatitYahu (vandag bekend as Mattheus) tussen die dokumente gevind, so het dit bekend gestaan as die DU Tillet manuskrip.  Die oorspronklike manuskrip is in Paris in die Bibliothčque Nationale. Deur die die Hebreeuse oorsprong en fondasie aan te val, te vernietig of te versteek, word groot Waarhede van ʼn menigte weerhou.  Hierdie vertaling van MatitYahu is 'n koel en verfrissende skoon glas water.

R 145 + Posgeld & Verpakking (R 20)


Laai die volle lys Boeke af.

Laai Excel Bestelvorm af.


Kopiereg / Copyright  © 2002 - 2010

 Masada (Ware Verbond / True Covenant)

 Gaan uit haar uit / Come out of her

Keer terug na Tora / Return to Torah

Alle regte voorbehou / All rights reserved
Hersien/Revised: 17-08-2010

Werf Kaart / Site Map

gaan uit haar uit my volk,come out of her my people

Web space provided by Afrisys voorsien die Webruimte