Inligting  

Tuis-Home Op-Up


Google
WWW Masada (Ware Verbond/True Covenant)

Let asseblief op die volgende:

Weens dramatiese getuienis en inligting dat Jahushua nie die Messias is nie en daar selfs twyfel is of hy wel 'n profeet was, is verskeie artikels nie beskikbaar nie. Hierdie sal totaal verweider word of herskryf word.

Ons kan slegs aanbeveel dat die ernstige leser gaan soek in die Profetiese boeke wie die Verlosser is en dit nie met 'n Christelike of self Messiaanse bril lees nie - albei is eintlik dieselfde! Gaan kyk ook na die stellings wat JHWH in die profetiese boeke maak en laastens indien daar (indien nodig) na die Christelike geskrifte - spesifiek die evangelies - gekyk word en vergelykings getref word. Die leser sal duidelik sien hoe daar ernstige verskille is en dat dit ook teenstrydig is met Tora.

Alhoewel ons gebruik maak van die 1933/1953 Afrikaanse Bybelvertaling en op uitsonderlike gevalle van die 1983 vertaling word ons Hemelse Vader se Naam (JHWH) en Jahushua, afk.: J'shua in alle stukke gebruik. Sien die artikels t.o.v. die Name!

Meeste artikels en onderrig kan ook in PDF formaat afgelaai word op die Aflaai-blad.


Lys van artikels


Kopiereg / Copyright  © 2002 - 2010

 Masada (Ware Verbond / True Covenant)

 Gaan uit haar uit / Come out of her

Keer terug na Tora / Return to Torah

Alle regte voorbehou / All rights reserved
Hersien/Revised: 17-08-2010

Werf Kaart / Site Map

gaan uit haar uit my volk,come out of her my people

Web space provided by Afrisys voorsien die Webruimte