|
|
|
Hierdie webblad is geskep met die uitsluitlike doel en in opdrag van ons Hemelse Vader
Hier word 'n paar boeke verkoop, maar dit kos geen geld om hier te lees nie. Die inhoud mag afgehaal word en op ander plekke gebruik word. Dit mag gekopiëer word en versprei word. Sien die bladsy t.o.v. Kopiereg. Dit kos alles niks. Die Bloed van ons Messias het klaar ons siele vrygekoop. Ons versoek wel, dat indien hierdie webblad vir u iets beteken het en ons Vader deur Sy Gees dit op u hart sou lê dat u 'n donasie by die onderstaande rekening sal inbetaal. Onthou egter dat dit wel geld en tyd kos om hierdie werf te bedien. U moet egter NOOIT onder enige verpligting voel om iets te skenk nie. Indien u dit wel doen kontak ons asseblief by verbond@masada.org.za Die rekening inligting: Naam: Masada Bank: Nedbank Rekening: 1811 9984 96 Takkode: 181110 |
|