“Gaan uit Babel! Vlug van die Chaldeërs! Verkondig met jubelende stem, laat dit hoor, stuur dit uit tot by die einde van die aarde! Sê: ‘JHWH het Sy dienaar Jaäkoḇ verlos!’”